2019 Vryburg Show, Grand Champion Male, Loumotta .50 Cal
2019 Vryburg Show, Grand Champion Female – Loumotta Queen
2019 Hertzogville Show, Grand Champion Male. Roechama Elegance
2019 Hertzogville Show, Grand Champion Female. Hide-A-Ways Serenade
2017 Angus National Championships

The 2017 Angus National Championships took place from 4 – 5 May in Bloemfontein. Thank you to all our participants and sponsors, the day was a huge success. [av_button label=’VIEW PHOTOS’ link=’manually,http://’ link_target=” size=’medium’ position=’left’ label_display=” icon_select=’no’ icon=’ue800′ font=’entypo-fontello’ color=’theme-color’ custom_bg=’#444444′ custom_font=’#ffffff’ av_uid=’av-ty4k’ custom_class=” admin_preview_bg=”]
Grootplaas gesels met Philip Barnard

Philip Barnard van Mequatling Angus gesels oor waarom dié beesras die ideale ras is vir die opbou van beeskuddes na die afgelope paar jaar se droogte.
Waterval Angus-stoet se eerste drieling

Gróót opgewondenheid het onlangs geheers by die Angus-stoetery Waterval by Clocolan in die Vrystaat toe een van hul koeie haar —en die stoetery — se eerste drieling gekry het. ‘’n Drieling by beeste is baie skaars. Die navorsing wat ek gedoen het, dui daarop dat dit maar een keer uit elke 105 000 geboortes gebeur,’ […]
SA Stamboek Oos-Vrystaat Vleisbeeskudde van die Jaar

Mequatling Angus, Philip Barnard van Clocolan, is aangewys as die wenner van die SA Stamboek, Oos-Vrystaat se Vleisbeeskudd van die jaar.
Angus 100 jaar word op Sandringham gevier

Op die vooraand van Agri-Expo Livestock 2017 is die Angus-beestelersgenootskap van Suid-Afrika se toekenningsdinee en eeufeesvieringe gehou. Telers van die Wes- en Suid-Kaap, sowel as van ander provinsies, insluitend die Vrystaat, was op Sandringham byeen om die groot mylpaal te vier. ’n Rits gesogte toekennings is gemaak. [av_button label=’VIEW MORE’ link=’manually,https://agriorbit.com/angus100-word-op-sandringham-gevier/’ link_target=’_blank’ size=’medium’ position=’left’ label_display=” […]
Landbou Radio gesels met Andrew Masterton
Luister na die radio onderhoud met Andrew Masterton, Voorsitter van die Angus Genootskap van Suid Afrika, wat op 24 Oktober 2017 uitgesaai is.