Grootplaas gesels met Philip Barnard

Philip Barnard van Mequatling Angus gesels oor waarom diƩ beesras die ideale ras is vir die opbou van beeskuddes na die afgelope paar jaar se droogte.