Angus 100 jaar word op Sandringham gevier

Op die vooraand van Agri-Expo Livestock 2017 is die Angus-beestelersgenootskap van Suid-Afrika se toekenningsdinee en eeufeesvieringe gehou. Telers van die Wes- en Suid-Kaap, sowel as van ander provinsies, insluitend die Vrystaat, was op Sandringham byeen om die groot mylpaal te vier. ’n Rits gesogte toekennings is gemaak.

[av_button label=’VIEW MORE’ link=’manually,https://agriorbit.com/angus100-word-op-sandringham-gevier/’ link_target=’_blank’ size=’medium’ position=’left’ label_display=” icon_select=’no’ icon=’ue800′ font=’entypo-fontello’ color=’theme-color’ custom_bg=’#444444′ custom_font=’#ffffff’ av_uid=’av-150cm’ custom_class=” admin_preview_bg=”]