SA Stamboek Oos-Vrystaat Vleisbeeskudde van die Jaar

Mequatling Angus, Philip Barnard van Clocolan, is aangewys as die wenner van die SA Stamboek, Oos-Vrystaat se Vleisbeeskudd van die jaar.